Die Grondwet vereis dat regverdige en billike vergoeding betaal word, soos bepaal in Artikel 25(2). Wat behels die nuwe wet? Die Onteieningswet bepaal die prosesse en prosedures waarvolgens ...
Die vae definisies van “regverdige en billike vergoeding” asook “openbare belang” maak voorsiening vir misbruik, korrupsie, en onregverdige praktyke. Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder, het die ...
Bosman sê grondverdeling in Suid-Afrika is nodig, maar moet op ‘n billike, eerlike, regverdige, openlike en ordelike wyse geskied en die beginsels van eiendomsreg insluit. Die hooggeregshof in ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.